Successfully reported

Paros by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Beyond expectations! Truly exceptional stay! The best place to stay in Ballito/Salt Rock without a doubt. "A home away from home" sounds like a cliché but in this case, it is true. The apartment is on the first floor in a very secure and quiet complex. Two spacious bedrooms, two bathrooms and a very spacious open plan kitchen/dining/entertainment area all in one, perfect for spending time with family or friends. Large glass doors on the patio can be opened on a hot day or closed if the weather turns bad, with a lovely view of the ocean irrespective. The apartment is beautifully renovated and your host has an eye for quality. It is fully furnished with everything you will need during your stay. The location is about 300m walking distance from the beach. Restaurants and shopping malls are minutes away by car. You have a secure lockable garage for one vehicle, but also open parking bays for vehicles and trailers. We were a family of 3 that stayed for a full month and forgot that we had our own home. The place is therefore ideal for short vacations but also for longer stays. Your host will make you feel at home and is always a phone call away to assist with anything you might need. The place is everything you see in the pictures and more! Without a doubt, value for money! Thank you for being such a lovely host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
It was an absolute delight to have the Jordaan's stay - 5 star guests that I will gladly welcome back with open arms anytime. Thanks for choosing Paros by the Sea.

Ruben C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Was baie lekker gewees, is 'n baie mooi plek. Is naby aan die see. Die mense daar is baie helpful en het ons baie gehelp om 'n lekker tyd te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Baie dankie, Ruben - dit was wonderlik om julle hier te hê. 5 ster gaste! Hoop om julle gou weer te sien!

Magriet P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Uitstaande. So vriendelik ontvang deur Antoinette. Alles was 100%. Heerlik gebly en die mooi uitsig en tuine baie gewaardeer. Dankie vir alles. Sal baie graag weer by jou wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Baie dankie, Magriet. Dit was 'n fees om julle by Paros by die See te hê. Dankie vir 'n silwerskoon en netjiese huis met julle vertrek! Julle is 5 ster gaste. Opgewonde om julle terug te ontvang - kom gou weer!

Wendy N
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Antoinette is baie oplettend, fantastiese diens, stunning spasie, naby die strand. Antoinette is baie oplettend, fantastiese diens, stunning spasie, naby die strand en heerlike restaurante. Hou van hierdie plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Baie dankie! Ek sien uit om julle sommer gou weer te verwelkom!

Mariana D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties heerlik gekuier. Die verblyf was baie lekker gewees. Die gasvrou baie vriendelik en altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Dankie Mariana, baie bly julle het lekker gekuier - dit was fees om julle hier te hê!

Roy H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Amazing host and location. Location is great and only a 2/3 minutes walk to the beach and right next to Salt Cafe. The absolute perfect host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Paros by die See
Sorry, Roy, I never answered! It was super to host you, and I am looking forward to hosting you soon again as promised!

Joey V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Baie goed geleë, naby die strand en eetplekke, eenheid was netjies en ruim met 'n see-uitsig, sal dit beslis aanbeveel. was 'n "super host" met al die bederfies oor kerstyd, dankie vir 'n wonderlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Baie dankie, Joey - dit was baie spesiaal om julle by Paros by die See te hê. Kom kuier gou weer!

Melinde N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Pragtige plek om lekker te rus. Pragtige eenheid met see-uitsig. Lekker ruim en groot. Die eienaar is dierbaar en so bedagsaam. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Dit was n fees om julle by Paros by die See te hê - 5 ster gaste, 'n droom vir enige gasvrou! Julle is enige tyd welkom terug - ek sien uit om julle weer te verwelkom, kom kuier gou weer!

Herman M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Wonderful weekend in a lovely home. We had such a wonderful time. The unit was so clean and comfortable and really enjoyed our stay. It felt like home. Very spacious and conveniently close to the ocean and tidal pools. Really a gem and the friendlyness of Antoinette was unheard of. Will make Paros by the see an annual event!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
It was delightful to have Herman and his family stay. What a beautiful family and as guests, let's give them a five-star grading. Respectful guests that communicate well and left Paros by the Sea in mint condition. I would love to, and am looking forward to, have them back any time.

Willem C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Wonderlik! Wat 'n lekker kuier by 'n wonderlike plek. Die plek is ruim, netjies en baie veilig. Die ligging van die woonstel is naby als wat jy wil hê: Winkels, strand en eetplekke. Sal dit beslis aanbeveel vir almal. Antionette, die eienaar, gaan uit haar pad om jou kuier lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Paros by die See
Dankie Wimpie, julle was droom gaste en Paros by die See se deure staan oop om julle enige tyd weer hartlik te verwelkom. 5 sterre vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Ipahla Lane, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e678a1881628557e2c40dc04d5d2046e29e77fa63113c5c92a69637313c47fba7aecc5105f53ff96605a386f4b9f0e1d16c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 48 Ipahla Lane Paros B2 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.512126245975 31.229862098794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang