Successfully reported

Paruware Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Nelia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie mooi omgewing en rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Awesome. Excellent house, nice and quiet part of the resort. Plenty to see from the patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlike vakansie gehad. Verskillende diere het naby verbygestap. Huis geniet, geskik vir klein kindertjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charissa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Beautiful and great experience. Our stay was amazing, the house is fully equipped, beautiful and clean. We had an amazing view, we enjoyed every second of it and wish we could have stayed longer. I will definitely recommend it to everyone and stay there again. The owner was so helpful with everything and with the arrangements. Thank you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clarissa
Paruware Lodge
Thanks, Charissa - we look forward to welcoming you again.

Jani V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Lekker gebly. Vriendelike diens. Baie akkommoderend. Baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Paruware Lodge is 'n pragtige huis met 'n beautiful uitsig, besoek haar gerus! Die verblyf was baie lekker - die huis was 'n welkome koel woning na 'n hittige wildsrit. Die waaiers in die woning het handig te pas gekom en was funksioneel. Al die vertrekke was goed toegerus soos geadverteer. Het nie iets gekort. Die "loft vertrek" se uitleg met die beddens is voldoende vir kinders, volwassenes mag dalk ietsie meer soek. Die meerderheid van die huis was netjies en skoon. Egter, niks het ons van die plekkie afgesit nie, het 'n heerlike verblyf gehad. Het nie die warmbad gebruik nie, en kan ongelukkig nie daarop kommentaar lewer nie. Warmwater is meer as voldoende vir 'n groep van 5. Die trappe en styltes is ietsie om aan gewoond te raak, maar beslis nie 'n negatiewe punt nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Clarissa
Paruware Lodge
Dankie Frieda

Gideon S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2025

Baie lekker blyplek, was baie mooi ingerig gewees, baie mooi plek met 'n mooi uitsig. Alles was baie lekker, net die inkloktyd is laat. Vroër inboek tye sou beter wees om darem 'n vol dag te kan hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reino P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2025

It was very nice and relaxing. Had a good weekend away with friends. Was very nice and enjoyed the stay. Rooms were nice and clean as well. Reserve staff are always friendly and lots of game to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Uiters goed geleë met swak slaapgeriewe. Paruware is baie goed geleë. Ek was uiters teleurgesteld met die toestand van beddegoed, kussings en matras. As ek wegbreek, wil ek ten minste lekker gemaklik kan slaap en die beddens en beddegoed was uiters substandaard vir die plek. Dit doen afbreek aan die besondere plek.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Clarissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Paruware 226, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b851b14425ac209b922245e6c3dd888ad6b6e64cad4c0ac23ff6f553e6534758fd166393c7bbecd8cdbd6117356e5ae49a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 33 5 1 5 Off the R516 Paruware 226 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.823805109734 28.067306285594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang