Successfully reported

Pasella

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leonor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties! Wat 'n lekker plek om te bly! Ons was so vriendelik ontvang. Daar was kort-kort vir seker gemaak of ons iets nodig het. Dankie vir al die moeite en gasvryheid. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great stay. Everything worked and we had a nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
Pasella
Thank you for your review. It was a pleasure to have you here. Everything was clean when you left. Be blessed.

Glynicha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great! The place was amazing. The location was perfect, close to shops, restaurants and entertainment, in a nice and quiet environment. The host was friendly and assisted us with everything we needed! I will definitely book this accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Awesome waarde vir geld. Baie lekker gebly in 'n baie netjiese en goed toegeruste woonstel. Baie skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
Pasella
Baie dankie. Dit was lekker om gaste soos julle hier te hê. Alles is baie netjies gelaat. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Vriendelike mense.

Anton K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Skoon en veilig. Lekker gebly, mooi uitsig as jy bo sou kom. Het die die hoof slaapkamer met die uitsig verwag, aangesien ons twee is en als bo is. Moes in 'n onderste spaarkamer bly. Dit is baie onprakties om onder te bly vir twee mense en enige iets bo te kan gebruik. WiFi het ook nie opgevang in onderste kamer nie. Dis 'n baie mooi eenheid, en maak sin vir 'n familie, maar ons sal dit nie aanbeveel vir slegs twee mense nie, behalwe as jy die slaapkamer bo sou kry wat in die prentjies is, sal dit prakties wees en deur en deur die moeite werd wees. Dalk voor die tyd hierdie detail bespreek en vasmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 433
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 433
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 433
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Tambotie Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4245806e84387112ae5fb8bb360d511a6c73550170e7678af1b2a6f667847783998e35f38adc85de99a48029bc8bc360ea2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 433 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Tambotie Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126416 22.1019666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang