Pasella
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Tambotie Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 433 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pasella bied gerieflike selfsorgvebrlyf in Hartenbos wat ideaal vir 'n gesin is.
Hierdie verblyf bied 2 selfsorgeenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en privaat badkamers. Die slaapkamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Beide eenhede het kombuise, leef- en eetareas en oorgenoeg sitplek. Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenhede lei na privaat onderdakstoepe met sitplek, ingeboude braais en 'n see-uitsig in die verte.
Beide eenhede het veilige parkeerplek op die perseel en is naby gewilde trekpleisters, die strand, winkels, restaurante en die N2.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ricky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Tambotie Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Pasella het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Tambotie Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang