Successfully reported

Pastorie Huisie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Willie (wilhelm Reinhardt) R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike en veilige oornagplek tydens reis. Die Pastorie Huis is baie goed geleë langs die N1 hoofweg, ideale oornagplek vir reisigers. Dit is goed toegerus, ruim en veilig. Ons is vriendelik ontvang en alles was in werkende toestand. Die hoofkamer se bed is baie gerieflik en slaap baie lekker. Lekker beskutte buitebraai beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Pastorie Huisie
Baie dankie vir die aangename en mooi resensie, dit altyd 'n riem onder my hart as mens sulke mooi woorde sê. Groete, Dirk Pastorie Huisie

Elizabeth W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A wonderful stay over. It was wonderful and the host was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Koel, netjies, vars, goed toegerus en stil. Kan dit aanbeveel. Beslis 'n plekkie waar jy kan ontspan en rus. Ons gasheer was deurentyd beskikbaar en baie behulpsaam. Aircon was reeds aangesit en die huisie was koel toe ons daar gestop het. Met 'n buitetemperatuur van 39 grade was dit beslis 'n lafenis. Uiters netjies en toegerus. Ek sal beslis weer daar inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Oornag verblyf. Dit was perfek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie U
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Goed geleë op die N1. Die Pastorie Huisie is perfek geleë tussen Beaufort Wes en Laingsburg. Die Huisie is skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het om te braai. Die beddens was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna W
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Heerlike rusplek op die langpad. Ons het heerlik gekuier en alles gehad wat ons nodig gehad het. Dirk het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Oulike Pastorie Huisie is 'n wenner. Die Pastorie Huisie is baie goed ingerig vir oornagverblyf vir reisigers. Bedagsame elemente soos die puik gasvryheid, beskuit, drinkwater, handdoekrol, foelie, kleefplastiek, opwasseep, skoon vadoeke en melk in die yskas word baie waardeer. Die wenke oor waar om kos te koop was waardevol. Die Q bed was baie gemaklik met goeie kwaliteit lakens. Die trokke het nie te veel gepla deur die nag nie. Die afwesigheid van TV en internet het nie gepla nie; ons was moeg en het vroeg gaan slaap. Ons het dus nie die oulike buite kuier en braai area gebruik nie. Die stort het goed gewerk en alles was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dirk
Pastorie Huisie
Baie dankie vir die lekker resensie, dit word opreg waardeer. Dit laat mens goed voel as iemand jou werk waardeer. Groete Pastorie huisie

Carl & Chrissie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Goed. As daar iets nodig is, al is dit redelike basiese huisvesting.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien V
1 nag Saam met vriende
3.2
Jun 2025

Something extra like warm bags for bedding in winter would be nice. Clean and friendly, N1 noisy and very cold rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Karin T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik. Wat 'n voorreg. Soso gasvry en puik diens. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHF6oZrIWuQg8IPxayeFwpCfG8X40PcDK8DMHbHsjH71RQKgTl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 N1 NG Kerk 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.777412106358 21.974690394165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang