Paul and Mollie's Guest House
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Rutgers Street, Brits, 0250, Noordwes
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Paul and Mollie's Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Brits en dit is ideaal vir kontrakteurs en sakereisigers.
Verblyf word in 3 pragtige kamers gebied en elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n gemaklike bed, sagte duvet, skoon linne en 'n privaat ingang. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en Gratis WiFi in.
Gaste het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mollie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 42 Rutgers Street, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Paul and Mollie's Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Rutgers Street, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang