Successfully reported

Paulandi - Leeupoort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Paula G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie naby aan die hemel. Heerlike toegeruste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese, rustige atmosfeer met al die diere. Gerieflike netjiese verblyf met die diere op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig met baie diere. Die verblyf by Paulandi in die vakansiedorp Leeupoort was wonderlik. Die huisie is netjies en goed toegerus. Die diere, soos vlakvarke, kudu en baie voëls, was 'n besondere bonus. Die stilte en rustigheid was presies wat ons nodig gehad het. Die eienaar het voor die tyd 'n baie oulike inligtingsdokument gestuur sodat ons geweet het wat om saam te neem, bv. kampstoele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2025

Mooi en rustig. Ons het lekker gebly, maar hulle sê daar kan 4 slaap, maar 2 mense moes op slaapbanke geslaap het, wat baie ongemaklik was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Corne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Dit was voorwaar die beste wegbreek wat ons in 'n lang tyd gehad het na 'n baie moeilike, slegte begin van 2024 vir ons. Ek sal hier vir enigeiemand aanbeveel wat net wil ontsnap van die daaglikse spanning in mens se lewe. Hier kan jy vrede vind! Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Dit was fit for purpose. Dankie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie netjies en waarde vir geld, het sommer tuis gevoel. Was 'n plesier om by Paulandi tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Rustigheid vir jou siel. Dit is net wat ons nodig gehad het. Weg van al die stadstres. Die beste naweek om ons 29ste huweliksherdenking te vier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Paulandi - Leeupoort
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer

Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Huis is absolute pragtig, rustige atmosphere, baie diere gesien, ons het dit geniet by Paulandi, dankie vir die paar dae se verblyf. Leeupoort was vir ons baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Fantastic! Paulandi is definitely my future getaway place. Love it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1016 Buffalo Street, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4faaafe2a3f1cd44cac46288e4fad5a64800cddfd35b2829fbc7eecb8e66c2a128b8f3618b222d526111862dc8e118c5f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 1016 Buffalo Street Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -24.923950959548 27.645059823935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang