Successfully reported
+30

Paulandi - Leeupoort

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1016 Buffalo Street, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paulandi - Leeupoort is in die malaria-vrye Leeupoort Vakansiedorp naby Thabazimbi in Limpopo langs die R516 geleë, ongeveer 58 km vanaf Thabazimbi en 72 km vanaf Bela-Bela.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die sitarea. Daar is ook lugversorging, 'n TV, DStv en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid het ook 'n braai-area, vuurput en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n ysmasjien. Daar is ook 'n klimraam langs die buitebraai-area vir die kinders.

Aktiwiteite op die perseel sluit bergfietsry, wildkyk, voëlkyk en fietsry in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Paula G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie naby aan die hemel. Heerlike toegeruste plek.
Aug 2024
Elmarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, rustige atmosfeer met al die diere. Gerieflike netjiese verblyf met die diere op jou voorstoep.
Apr 2024
Beatrice W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig met baie diere. Die verblyf by Paulandi in die vakansiedorp Leeupoort was wonderlik. Die huisie is netjies en goed toegerus. Die diere, soos vl...
Sien meer
Mrt 2024
Corne R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was voorwaar die beste wegbreek wat ons in 'n lang tyd gehad het na 'n baie moeilike, slegte begin van 2024 vir ons. Ek sal hier vir e...
Sien meer
Jan 2024
Charlene G
Gesin met klein kinders
4.0
Mooi en rustig. Ons het lekker gebly, maar hulle sê daar kan 4 slaap, maar 2 mense moes op slaapbanke geslaap het, wat baie ongemaklik was.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1016 Buffalo Street, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Paulandi - Leeupoort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1016 Buffalo Street, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4faaafe2a3f1cd44cac46288e4fad5a64800cddfd35b2829fbc7eecb8e66c2a128b8f3618b222d526111862dc8e118c5f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 1016 Buffalo Street Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -24.923950959548 27.645059823935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang