Paulandi - Leeupoort
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1016 Buffalo Street, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
- Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Paulandi - Leeupoort is in die malariavrye Leeupoort Vakansiedorpie naby Thabazimbi, Limpopo, op die R516 geleë, sowat 58 km vanaf Thabazimbi en 72 km vanaf Bela-Bela.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is toegerus met 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die sitarea. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, TV, DStv en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort in. Hierdie eenheid het ook 'n braai-area, vuurmaakplek en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ysmasjien. Daar is ook 'n oerwoudgimnasium vir die kinders langs die buitebraai-area.
Doendinge op die perseel sluit bergfietsry, wildkyk, voëlkyk en fietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1016 Buffalo Street, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
- Gaste dink Paulandi - Leeupoort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1016 Buffalo Street, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang