Successfully reported

Paulet Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese, silwerskoon & rustige verblyf. Ons het heerlik gebly. Ons is baie vriendelik deur Tertius ontvang. Die huisie is ruim, silwerskoon, mooi gemeubileer en gerieflik ingerig, met alles wat jy nodig het. Baie lekker geslaap op 'n goeie kwaliteit matras met goeie kwaliteit beddegoed. Heerlike kaggel in TV-kamer. Netflix en WiFi beskikbaar. Stil area met berg aan oorkant van die pad. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A wonderful stay, super hosts, super cottage. 'n Pragtige, goed toegeruste, ruim blyplek met absoluut alles wat jy kan nodig kry. Die hosts is super, hulle gaan uit hulle pad om seker te maak dat alles reg is. Bed van baie goeie gehalte, die WiFi, die kaggel, die netheid van die plek, alles was bo-gemiddeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tertius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Paulet Street, KwaNojoli, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf913d4e24cee52c8a48e57da506318aca4dc7dae9f55e1e0a147441b6e14355925a65e7b3f9d081dde11a0803352ae3676e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 107 Paulet Street KwaNojoli 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.7161226 25.5778357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang