Pause Studio Room
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 57 Atlantic Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 315 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Pause Studio Room is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in Yzerfontein. Dit is ideaal vir enkelreisigers of paartjies.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaap-, leefarea en kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n lessenaar en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, eenplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n stoep wat met fynbos omring word.
Die verblyf is 1,8 km vanaf die strand en is naby winkels, restaurante en Schaap Island.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 379
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 57 Atlantic Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 57 Atlantic Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang