Successfully reported

Pavetta Country House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Renata L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Value for money. Everything was great from the place to the staff. I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marile H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stunning view! Secluded, private and homely. The stay was great. I love how we are greeted with sherry. The view is the absolute best. This is our second time staying there, and it won't be our last. The only issue is the WiFi that was super weak, in such a way that I rather used my mobile data at times. But other than that, we are super happy with our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie mense, goeie diens, uitstekende plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Great stay, in a stunning part of SA. We had a great time with family and friends. The nature in that area is out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Mooi, skoon en gesinsvriendelik. Lieflike huis, fantastiese ligging. Al die geriewe wat nodig is, en perfek vir groter groepe of gesinne.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Wonderful, excellent value - just sorry it was only two nights. Lovely, spacious house - clean, comfy and everything you need. Beautiful view over the lake and hills. The beds are a winner - divine mattresses and duvets. Water pressure in bathrooms was great and hot water was instant and very hot - perfect! There was complimentary sherry on arrival and wood for the fireplaces, which was a winner as the weather was really cold and wet. Everything worked - we loved our stay and wish we could have stayed extra nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Wonderlik! Die ligging van die huis is wonderlik. Daar is baie ruimte, goed toegerus, privaatheid en ons het die omgewing baie geniet. Die skoonmaak- en bestuurspan was baie vriendelik en ons het selfs elke dag skoon handdoeke gekry. Die kinders het die verhitte borrelbad goed gebruik. Ons sal beslis weer hier kom bly. Baie dankie, Pavetta Country House.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marle H
Kort verblyf
4.0
Aug 2025

Asemrowende uitkyk en onmisbare moeite. Baie lekker gebly! Die Pavetta-span het baie moeite gedoen om die huis reg te kry en elke dag skoon te maak. Daar was elke dag nuwe hout en ook 'n verwelkomingsdrankie. Dit het wel gepla dat die skoonmaakspan al 10 uur die huis ingevaar het al is uitkloktyd eers 11 uur. Tweede kamer met onsuite badkamer is vreeslik klein en te groot meubels maak dit moeilik om in die kamer te leef. Veiligheidsheining en agterste vullisarea neem weg van die asemrowende natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danya J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Rustige wegbreek uit die stad. 'n Plaashuis omring met lieflike natuur. Pragtige huis met die mooiste uitsig! Ons het baie lekker gebly en gekuier - rondom die braai, in die borrelbad, voor die kaggel, op die stoep en om die kombuistafel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Home away from home with spectacular views. We were a large group occupying both houses, Water's Edge and Forrest House, for a wedding for 2 nights. Facilities are excellent and the teenagers and men could fish and keep themselves busy. The views and surroundings are spectacular! I would definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sthi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Rondefontein, A39 Road, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MTk1NTUxLTg1YzEtNGU5Ni04YWZiLTdiNWQyOTc3ZGI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 66 5 1 5 Farm Rondefontein A39 Road 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -23.8764 29.989
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang