Pavlovna Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pavlovna Cottage is in Himeville, KwaZulu-Natal, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf – perfek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die eiendom bied 3 pragtig gemeubileerde eenhede, elk toegerus met 'n TV en gratis WiFi. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer en selfsorggeriewe, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en eetkamertafel.
Buite spog die eiendom met 'n goed onderhoude grasperk en 'n gemeenskaplike braai-area.
Veilige parkering word voorsien vir gaste se gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 59 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang