Successfully reported

Paxton Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Raymond W
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Paxton Hotel is netjies, sentraal en veilig. Ontbyt fantasties. Ek het onlangs by die Paxton Hotel oornag en dit was ’n baie aangename ervaring. Die hotel is uiters netjies, sentraal geleë en veilig, wat dit ideaal maak vir sowel besigheid as ontspanning. Die kamers is ruim en goed ingerig, wat vir ’n gemaklike verblyf sorg. Ontbyt word teen ’n ekstra koste bedien, maar dit is absoluut die moeite werd, vars, smaakvol en met ’n goeie verskeidenheid om van te kies. Ek kan die Paxton Hotel beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na kwaliteit akkommodasie in Gqeberha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvina M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Lovely stay. Wonderful and friendly staff. Very helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Het nou al in baie hotelle in P E gebly, loshandig die vriendelikste personeel. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Het lekker gebly. Die hotel is baie gerieflik en naby die lughawe en hawe. Die stort was net te klein en te laag gewees, maar verder het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Siyamthanda J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Perfect. It was awesome even though I didn't get the view I wanted, but all in all, I enjoyed my stay and most definitely coming back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Paxton Hotel
Good afternoon, Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at Paxton Hotel. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart. We hope to see you at Paxton Hotel again soon. Kind regards, Paxton Hotel

Leonard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Paxton hotel is uitstekend. Kamers is perfek en skoon. Die kos in hulle restaurant is 5 ster en diens is blits vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Paxton Hotel
Good afternoon, Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at Paxton Hotel. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart. We hope to see you at Paxton Hotel again soon. Kind regards, Paxton Hotel

Quinten P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Dit was baie lekker gewees. Kamer was skoon en netjies. Baie mooi uitsig van die hawe. Die matras slaap baie lekker. My sleepwa was veilig al het ek hom moes afhak. Dit was nog steeds goeie waarde vir geld en ek sal dit aanbeveel. Die TV-kanale het nie almal mooi opvangs nie. Daarom gee ek dit 'n 4 uit 5 en die hotel se huisbak het nie gewerk tydens ons verblyf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Will return. Great location, the receptionist was fantastic! Great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Short and sweet. We had a pleasant stay. The front desk got irritated when I called in the early hours of the morning because the people in the room next to us were making so much noise. We called to inform them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 358
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 358
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Humewood Road, Carnarvon Place, Humerail, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad70c93481fc585bfe54f3b552d2d9125866f75ee5bbabb7c24519d5f576dc3efdfdb4e508db94945ac04686b5faffc1425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 358 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 2 Humewood Road Carnarvon Place, Humerail 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.969999526984 25.630076229572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang