Peace At Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Sterling Street, Vierlanden Heights, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peace At Home is 'n rustige toevlugsoord in Vierlanden, net 'n paar minute van Durbanville af. Geleë naby die Medi Clinic en met maklike toegang tot Bloubergstrand en Kaapstad, bied dit 'n rustige omgewing met baie nabygeleë besienswaardighede, insluitend wynlandgoedere, restaurante en winkelsentrums.
Die eenheid is deel van die eienaar se hoofhuis maar het 'n aparte ingang vir privaatheid. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n privaat badkamer, 'n braai-area en 'n sitkamer met boeke en 'n digitale klavier. Gaste het ook toegang tot 'n semi-binne-swembad en 'n privaat kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Vir gerief is daar 'n verwarmer, kaggel, WiFi, 'n slim-TV en wasgoedgeriewe.
Die area is veilig, met veilige parkeerplek en nabygeleë parke vir stap en draf. Gewilde besienswaardighede in die omgewing sluit Butterfly World, Lion Park, Crocodile Farm en wynproe-ervarings in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 26 Sterling Street, Vierlanden Heights, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Sterling Street, Vierlanden Heights, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang