Successfully reported
+362

Peace Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Peace Cottages is in die rustige kusdorpie Uvongo geleë. Die kothuise is net 500 m vanaf die Uvongo-strand en 4,6 km vanaf die Margate-strand.

Verblyf word in 11 goed toegeruste selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en sitkamer. Die slaapkamers is toegerus met dubbel- of enkelbeddens. Alle eenhede het TV's met DStv-koppelpunte.

Die eenhede is in 'n ruim, welige tuin geleë en almal met hul eie braai-area. Parkeerplek op die perseel word voorsien vir gaste agter 'n veilige hek. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien vooraf gereël.

Die dorp bied verskeie restaurante, winkels en kroeë, en is 'n gewilde area vir gholfspeel. Ywerige gholfspelers kan dit geniet om by Uvongo Gholfbaan sowel as die nabygeleë Southbroom Gholfbaan, Margate Buiteklub en San Lameer Buiteklub te speel. Dis ook naby die bekende visvangplek, Orange Rocks, Orbi Gorge en Wild Coast Casino.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 15 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Peace Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ec3618bda3e748549b51a58387142b07805100442c1de8b343a8d576f3c5133b15adb70790c3b3669eddafaaf9531c455bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 15 Stafford Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.830542074705 30.397430194443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang