Successfully reported
+325

Peace Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Peace Cottages is in die kusdorpie Uvongo geleë. Die kothuise is net 500 m van Uvongo se strand en 4,6 km van Margate se strand af.

Verblyf word in 11 selfsorgeenhede gebied. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamers het dubbel- of enkelbeddens. Al die eenhede het TV's met DStv-koppelpunte.

Die eenhede is in 'n groot, welige tuin geleë en het elkeen sy eie braai-area. Daar is parkeerplek op die perseel agter 'n geslote hek. Gaste mag hul troeteldiere saambring, mits dit vooraf gereël word.

Daar is verskeie restaurante, winkels, kroeë en 'n gewilde area vir gholf in die dorp. Ywerige gholfspelers kan by die Uvongo Gholfbaan en die nabygeleë Southbroom Gholfbaan, Margate Country Club en San Lameer Buiteklub gaan gholfspeel. Dis naby die bekende visvangplek, Orange Rocks, Oribikloof en Wild Coast Casino.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 15 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Peace Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ec3618bda3e748549b51a58387142b07805100442c1de8b343a8d576f3c5133b15adb70790c3b3669eddafaaf9531c455bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 15 Stafford Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.830542074705 30.397430194443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang