Peaceful Escape In The City
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 969 Disselboom Avenue, Unit 4 Paddys Peace Bateleur Bastion Estate, Pretoria, 0050, Gauteng
- Vanaf R2 400 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Peaceful Escape In The City is geleë binne die eko-landgoed van Bateleur Estate in Pretoria. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek omring deur die natuur, maar tog naby die stad se geriewe.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het nie lugversorging nie en bevat 'n dubbelslaapbank en 'n enkelslaapbank, met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.
Gaste kan buite eet op die oordekte stoep en saans om die vuurput ontspan. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering.
Met direkte toegang tot 'n privaat natuurreservaat, is hierdie huis ideaal vir beide kort en langer verblyf. Ontspan en geniet die aanskoue van njala en ander plaaslike flora en fauna, 'n ideale mengsel van natuur en gemak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 969 Disselboom Avenue, Unit 4 Paddys Peace Bateleur Bastion Estate, Pretoria, 0050, Gauteng
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 969 Disselboom Avenue, Unit 4 Paddys Peace Bateleur Bastion Estate, Pretoria, 0050, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang