Peaceful Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12, Dassiedal, Wild en Weide Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Peaceful Stay is 'n moderne eiendom in die hartjie van Richardsbaai, en is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n toilet, 'n stort oor die bad en 'n wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Oopplan-kombuisarea is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, kookbenodigdhede en 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Die sitkamer is gemaklik ingerig en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en WiFi vir gaste se vermaak.
Peaceful Stay is gerieflik geleë naby die Boardwalk Mall, Alkantstrand-strand, Richards Bay Country Club, sowel as plaaslike winkels en restaurante. Met gratis veilige parkering, 24-uur-sekuriteit en 'n aangewese werkruimte, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12, Dassiedal, Wild en Weide Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12, Dassiedal, Wild en Weide Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang