Successfully reported

Peacehaven On Sea

Gastehuis

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies


Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
2.8
Diens
2.5
Veiligheid
3.7
Declan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great. It was great, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Baie skoon en netjiese verblyf met die mooiste see uitsig. Baie netjies, mooiste see en berge uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2025

Skoon maar nie 'n great view nie. Die huis se ligging is fantasties, maar die kamer wat ons gekry het, het geen toegang na die huis toe nie, asook het jy nie direkte toegang na die strand toe nie. Die kamer is baie skoon, maar word nie gediens nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Chere C
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2024

Ligging is perfek, stap afstand na die strand. Die kamer was onder verwagting. Die spesifieke kamer was modern, maar dit het gevoel soos 'n buitekamer. Vensters maak oop na die pad en die voordeur.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anri U
Kort verblyf
2.2
Des 2024

Die prys wat jy betaal vir dit wat jy kry, is nie die moeite werd nie. Die vertrek was bitter klein sonder enige lugverkoeling. Dit was teen die pad en het geen privaatheid gebied. Ons het op die ou end eerder 'n ander plek geboek en nie kans gesien om daar te bly nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Takalani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

The owner was very friendly. The owner was very warm, he gave us a honeymoon suite, and my wife can't stop talking about the reception. I am definitely going back here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Netjies en gerieflik. Wonderlike ligging. Pragtige plek. Handdoeke was effens gevlek, maar verder was alles goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2023

Rustige atmosfeer. Geleë op 'n rustige plek. Let wel, daar is nie veilige parkering soos geadverteer nie en mens moet in die straat parkeer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hettie F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2022

Baie duur, parkering baie beperk veral as jy groot voertuig het, geen skoonmaakdiens - dit is nog R200 ekstra as jy wil hê hulle moet die kamer diens. Die kamer wat hulle vir ons wou gee vir die bedrag was bitter klein en hulle het ons die opsie gegee vir groter kamer en gesê dit is meer wat ons toe dog vir die 2 nagte maar dit was toe per nag.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Pierre L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2021

Lekker, maar diens is baie onprofessioneel. Kom ongenooid sonder afspraak 9 uur in aand in kamer in om krag te kyk. Handdoeke se ruil vind ook ongeskeduleerd plaas. Ontvangs was onprofessioneel en koud.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Sands Road, Wilderness, Garden Route, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyZjU3ZmFiLTNlZTAtNGFjOS04MWIwLTNiOThmMzc1ZTMzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 33 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.99551 22.568877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang