Peacehaven On Sea
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Sands Road, Wilderness, Garden Route, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peacehaven On Sea is 'n pragtige strandhuis in die kusdorp Wildernis, naby George geleë is. Die huis het direkte toegang tot 'n veilige swemstrand en bied 'n pragtige see-uitsig vanaf die kamers.
Die huis bied 11 selfsorg-eenhede met privaat braai-areas. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens terwyl die en suite-badkamers 'n stort en bad het. Elke kombuis het 'n yskas, ketel en mikrogolf, sommige eenhede het ook 'n skottelgoedwasser, oond en stoof. Die eenhede het lugversorging, 'n TV met DStv, privaat ingange en toegang tot 'n balkon of dek met 'n uitsig oor die see of berg.
Gaste kan afkoel in die swembad of stap na die veilige swemstrand. 'n Gemeenskaplike boma, gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit hengel, valskermsweef, roei, kajak, stap en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 33 Sands Road, Wilderness, Garden Route, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Peacehaven On Sea het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Sands Road, Wilderness, Garden Route, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang