Successfully reported
+24

Peaceville

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Sylvan Avenue, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Peaceville is 'n vakansiehuis in Port Shepstone, 'n groot dorp aan die monding van die Mzimkhulu-rivier, die grootste rivier in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n groot gesin of groep vriende wat 'n privaat wegbreek soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.

Gaste kan buite eet op die oordekte stoep, wat 'n buitesitkamer en braaigeriewe insluit. Bykomende geriewe sluit in toegang tot 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkering.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Thembisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 23 Sylvan Avenue, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Sylvan Avenue, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb9bd8e38816000be9c55b73c1e9ac39c978bbaba7e762ab74ee181a2a12517bacfbca3497166ef7a72ceecebce578fc361b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 23 Sylvan Avenue Port Shepstone 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.7182938 30.4624536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang