Successfully reported
+11

Peach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Vivier Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Peach House is 'n knus eenheid geleë in 'n rustige area in Beaufort-Wes die Karoo, die perfekte oornagplek tussen die groot stede.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 2 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n TV met toegang tot 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Dit is die perfekte plek vir gaste wat in die dorp wil oornag en lekker rus om te verjong en hul reise voort te sit. Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar en braaipakke kan voor aankoms gereël word teen 'n ekstra koste.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Vivier Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Vivier Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30b62c4ec11b6db52794699f3de28450b282531ddf443aabbb50245f30a67a583daa518f9a597dc09c084c33d119e220ba9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 3 Vivier Street Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.357633018297 22.595348652779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang