Successfully reported
+25

Pearl Haven

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 147 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pearl Haven is 'n ruim selfsorghuis in Pearl Bay, Yzerfontein. Hierdie vakansiehuis bied asemrowende see-uitsigte en is naby die strand.

Dié volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers is verbind met 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer deel die badkamergeriewe met die hoofslaapkamer bo.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n TV met sekere DStv-kanale, banke om op te ontspan en 'n etenstafel met sitplek.

Die leefarea lei na die omheinde vermaakarea, wat spog met 'n ingeboude braai-area, 'n tafel met bankies en stapeldeure wat oopmaak om die vars seebriesie in die huis in te laat. Boonop het die huis gratis WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alta R
5.0
Oulike plek. Baie oulike en gerieflike plek! Mooiste uitsig.
Aug 2025
Lizette V
Gesin met tieners
5.0
Lekker braai en ontspan saam met familie. Ons het heerlik gekuier, pragtige plek met alles wat jy nodig het.
Jun 2025
Heliza D
Saam met vriende
5.0
Beautiful plek met al's wat mens nodig het! Ons het weereens ons kuier by Pearl Haven geniet! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie.
Mei 2025
Tarek D
Saam met vriende
5.0
Amazing stay. What an amazing house with the most beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Yolande V
5.0
Magical. Stunning house with loads of space and an amazing view. Very clean with everything you need. Absolutely loved our stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 147 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 147 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3bfccb9b0544370df1b81e8c60c18dea66e3ed9f8cfc9aded82cd72e6159d085eab8f981f547dbd1bbf6c5158118e2efc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 10) 47 5 1 5 147 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.36622 18.16553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang