Successfully reported

Pearly Beach Fish Relax

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chanelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie rustige, mooi en netjiese plek. Ons het baie lekker gebly, dankie, en die kinders het die boonste kamer so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ek het die natuur skoon geniet geen geraas van motors nie en die mense is gaaf. Eerstens wil ek net dankie sê aan die webtuiste-span. Pearly Beach Fish Relax was nie wat ek oorspronklik bespreek het nie – daar was ’n klein ongelukkie by die plek wat ek bespreek het – maar gou het die webtuiste-span vir my verskillende plekke aangebied, waarvan ek Pearly Beach gekies het. Die ekstra koste is deur die webtuiste gedek. Die webtuiste-span, julle is tops! En ja – Pearly Beach is ’n veilige en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paul Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Carpenter Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA823eb4cdce3d8639f985041ec9abbc9502127a9d20bce1e274a4045e820b0c79b5d3a974bd680058c55e941350128d577a6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 5 Carpenter Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.668258927104 19.515947360175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang