Successfully reported
+49

Pearly Tides

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Melkhout, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Pearly Tides is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die Pearly Beach-oord geleë is. Dié huis is 200 meter vanaf die strand en 21 kilometer vanaf Gansbaai geleë.

Hierdie volledig gemeubileerde huis het slaapplek vir 'n gesin van 7 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stort. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens, en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore om maaltye te kook. Die aangrensende leefarea lei na die agterste patio, waar die ingeboude braai-area is. Daar is 'n trap by die patio wat lei na 'n bo-dek wat veraf see- en berguitsigte bied. WiFi is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Parkeerplek is beskikbaar voor die huis vir 1 of 2 motors. Alle beddegoed word voorsien, alhoewel gaste hul eie strandhanddoeke moet saambring.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 Melkhout, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Melkhout, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53ad883c3c5fc53f560c9f7b088a3b19eb0dc681c19b725fd96e57a39a30821253977423bd28ae471182601b7112c39d2ca7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 3 Melkhout Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668920815333 19.513411759277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang