Pebble Beach No 19
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plover Street, Vogelstrand, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pebble Beach No 19 is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat verblyf in die kusdorpie Swakopmund, Namibië, bied. Dis net 500 m vanaf die Swakopmund-strand met 'n see-uitsig vanaf die braai-area. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin, vriende of 'n romantiese wegbreek.
Die drieslaapkamerverblyf bied slaapplek aan 6 gaste en spog met gedeeltelike see-uitsigte vanaf een van die slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die slaapkamers is almal op die boonste verdieping en word met trappe bereik. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, ketel, yskas en 'n vrieskas toegerus is.
Die oopplan-leefarea het 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die eenheid lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n piekniektafel. Parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar. Al die braaitoerusting is in die motorhuis beskikbaar.
Wi-Fi en DStv is beskikbaar. Die verblyf is slegs 500 meter vanaf die strand en stapafstand vanaf Surfers Corner.
Gaste kan aktiwiteite soos woestyntoere, tandem-valskermspring, township-toere, 4x4-roetes, sandplankry, seekajak, gholf, visvang en dolfynvaarte in Swakopmund geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plover Street, Vogelstrand, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Pebble Beach No 19 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plover Street, Vogelstrand, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang