Pebble Beach
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pebble Beach is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus net 50 km noord van Durban.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders of vir 3 volwassenes, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV.
Die eenheid is op die grondverdieping en het 'n see-uitsig. Die kompleks het 'n swembad, braaigeriewe en 'n aangewese parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Carrie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 95
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 51 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pebble Beach het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang