Successfully reported

Pebble Cove Outside Room

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Jaurina G
1 nag
5.0
Sep 2025

Absolute 'n lekker plek om te kuier en oor te bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Whitney B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful, comfy and tranquil. I really enjoyed our stay. Thank you for accommodating us and helping us out where needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Pebble Cove Outside Room
Thanks for those kind words!

Cherie B
1 nag
5.0
Jul 2025

Comfortable and cosy. Communication was great, check-in was perfect and stay was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful. It was a really nice place to stay. I really loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en veilig met vriendelike diens. Sal enige tyd weer teruggaan, ons het dit baie geniet. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherlize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was heerlik! Elke oomblik daar geniet. Ons het verskriklik lekker gebly! Die plekkie is klein, maar dit is perfek vir 2 mense wat die omgewing wil verken! Lekker naby aan 'n strand en baie veilig. Vriendelike diens. Die parkering is werklik net 'n bietjie van 'n probleem as jy 'n groot voertuig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny E
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Had access to everything I needed. Very enjoyable. Would not recommend for two people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tharina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Gerieflik, skoon en voldoende vir ons kort verblyf. Gerieflike, klein maar gemaklike verblyf. Als wat nodig is, was daar. Dankie dat ons op kort kennisgewings ons hondjie kon saamvat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cathy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Baie oulike plekkie vir besigheidsreise - nie vir 2 persone en 'n hond nie. Baie lekker gebly - effe te klein vir meer as 1 persoon. Maar voldoende vir 'n laat bespreking.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het 5 dae saam met ons hond gekuier, perfek dat dit so naby aan strande is. Baie netjies en gemaklik, pragtige tuin om in te ontspan, ons hondjie het geniet om deur die tuin te loop, en lekker naby aan 'n paar mooi strande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Club Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80e4023282eab27db09684377dc872237913aee2d5bbad6c64347261d7e8412aeb0890da3999e6a235240d02b8e7d9899c06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 2 Club Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.503372723327 31.234747637959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang