Successfully reported
+10

Pebble Cove Outside Room

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Club Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pebble Cove Outside Room is ’n netjiese en suite-kamer van 12 vierkante meter wat net buitekant Villa Roc Guesthouse geleë is. Dit bied gerieflike verblyf in Salt Rock. Die woonstel is ideaal vir oornaggaste wat op soek is na ’n veilige oornagplek.

Hierdie kamer het ’n dubbelbed, ’n en suite-oopplanbadkamer met ’n stort, ’n privaat ingang en ’n buite-sitarea. Ander geriewe sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Daar is ook lugversorging. 'n Yskassie en koffiestasie met tee, koffie, suiker en melk is op versoek beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek agter ’n elektriese hek.

Daar is ’n gemeenskaplike kombuis, swembad en eetarea wat met ander gaste gedeel word. Die gemeenskaplike kombuis is met ’n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Pebble Cove Outside Room is 350 m vanaf die naaste strand. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, voetslaan, perdry, voëlkyk en fietsry in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jaurina G
5.0
Absolute 'n lekker plek om te kuier en oor te bly. Sien sterre.
Sep 2025
Whitney B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, comfy and tranquil. I really enjoyed our stay. Thank you for accommodating us and helping us out where needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Cherie B
5.0
Comfortable and cosy. Communication was great, check-in was perfect and stay was comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Charleen M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. It was a really nice place to stay. I really loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Deon O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig met vriendelike diens. Sal enige tyd weer teruggaan, ons het dit baie geniet. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal di...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Club Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pebble Cove Outside Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Club Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80e4023282eab27db09684377dc872237913aee2d5bbad6c64347261d7e8412aeb0890da3999e6a235240d02b8e7d9899c06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 2 Club Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.503372723327 31.234747637959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang