Pebble Fountain Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pebble Fountain Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt Brooklyn waar die Jacarandas in Oktober pragtig blom. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis beskik oor 7 ruim kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Een van die kamers is 'n selfsorgeenheid. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Bykomende geriewe sluit 'n TV, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Handdoeke word voorsien.
Die gastehuis bedien 'n buffet en volledige Engelse/Ierse ontbyt en ontbyt in die kamer is ook beskikbaar. Gaste kan in die sitarea op die perseel ontspan. Mmiddagetes is ook beskikbaar.
Die gastehuis het 'n piekniekarea en is ideaal vir intieme troues, verjaarsdagpartytjies, ooievaarstees, jaareindfunksies, herdenkings, Sondagmiddagetes, demonstrasies, kunsklasse en braai.
Pretoria Buiteklub is 5,1 km vanaf Pebble Fountain Guesthouse, terwyl die Voortrekkermonument 10 km ver is. Die naaste lughawe is Wonderboom-lughawe en dit is 19 km vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Pebble Fountain Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang