Successfully reported
+41

Pebble Moon Strand Woonstel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pebble Moon Strand Woonstel is 'n luukse en gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel wat 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai bied. Jy kan selfs Tafelberg van hier af sien. Dis geskik vir 4 mense en is aan die strandfront in Strand geleë. Dis ideaal vir 'n vakansiewegbreek, naweek of sakereis.

Die hoofslaapkamer bied 2 kamers en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n volledige en suite-badkamer. Die kamer het ook 'n lieflike see-uitsig. Die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, 'n koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan ook ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv. WiFi-toegang is ook beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Die eiendom het beurtkragligte en 'n gasstoof vir beurtkrag.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien vir 1 voertuig. Gaste kan ons van die onderdakbraai-area uittrek en het toegang tot die swembad in die kompleks.

Pebble Moon is stapafstand vanaf die Strand Pavilion, die strand en is net 1 km vanaf die hoofstrand, en 5 km vanaf die Vergelegen Mediclinic. Strand bied besienswaardighede en doendinge soos Strand Boeremark, Strand Waterworld, asook 'n verskeidenheid restaurante en wynplase.

As jy jou voete wil lig en rus in jou huis weg van die huis af dan is Pebble Moon net die plek vir jou.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Basie R
Besigheidsreis
5.0
This is the place to be for my next trip! This is the place to be in Stand, central to the beach, shopping centre and local pubs. The o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Liezl P
Gesin met tieners
5.0
Amazing views. Ons het baie lekker gebly by Pebble Moon. Die woonstel is baie netjies, sentraal geleë en die uitsig is amazing. Dit het alles en nog m...
Sien meer
Sep 2025
Dianne D
5.0
Sal weer daar bly. Ja, dankie, alles was skoon, gerieflik en mooi.
Aug 2025
Iza J
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik wonderlik! Ons het heerlik gebly. Alles was so mooi skoon en daar is alles wat mens nodig het. Rene het ons baie mooi gehelp. Dit was werkli...
Sien meer
Jul 2025
Za B
Saam met vriende
5.0
Perfect venue for a breakaway. Location, location, location was absolutely perfect. The view from the unit, proximity to eateries and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 66 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pebble Moon Strand Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MTNiMmNlLTY2ZTMtNDAzMC1hMTJkLWY2ZWZmZDdjNDQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 66 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.119443490948 18.829477858962
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang