Pebble Stone
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35A Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pebble Stone is 'n veilige en selfsorgverblyf in die rustige dorpie Sutherland.
Die verblyf beskik oor 2 eenhede, Huis 1 met slaapplek vir 5 gaste en Huis 2 met slaapplek vir 4 gaste.
Huis 1 bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Al die beddens het elektriese komberse en al die kamers het 'n verwarmer. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, 'n wasbak, 'n stort en 'n bad.
Huis 2 het slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Elke kamer het sy eie aantrekkamer met 'n spieël en klerekas. Een kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en daar is veilige, onderdakparkeerplek. Daar is 'n dubbelmotorhuis wat direk na die instansie lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 35A Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Pebble Stone het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35A Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang