Successfully reported
+36

Pebbles Beach Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pebbles Beach Cottage is in die kusdorpie Schoenmakerskop geleë op die rand van die Indiese Oseaan in Gqeberha (Port Elizabeth). Die huis bied ononderbroke see-uitsigte en klein dekke vanwaar jy die son onder die bloedrooi horison kan sien sak.

Daar is 3 eenhede beskikbaar wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die Pebbles Penthouse Apartment het asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan, dit is die gewildste woonstel. Die groot kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dié kamer het ook 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n balkon.

Die Pebbles Downstairs Apartment het 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Hierdie kamer het ook 'n sitarea en 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n dek wat ideaal is om in die somer na die sonsondergang oor die see te kyk. 'n Draagbare braai is beskikbaar.

Die Pebbles Courtyard Apartment het sy eie privaat binnehof wat uitkyk op die see. Die eenheid is 1 groot kamer met 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Daar is 'n dubbelbed en 'n TV met beperkte DStv-kanale.

Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolf.

Ontsnap met pragtige staptogte, swemstrande en rotspoele, alles op gaste se drumpel. Terwyl die gewoel van Gqeberha (Port Elizabeth) net 10 minute weg is. Die gewildste stap is die Sacramento-roete wat die kus volg tot by Sardiniëbaai en die binneland kronkel deur die fynbos op pad terug. Die Gulley het 'n wonderlike beskutte strand, ideaal vir kinders, maar as gaste 'n brander wil vang, is Sardiniëbaai net 'n paar kilometer langs die kus af. Daar is ook naby Samrec, die pikkewynrehabilitasiesentrum en The Plantation, 'n bekroonde trou-venue.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lianke L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, stil, netjies en ongelooflik lekker. Tannie Nadia was ongelooflik vriendelik - en het tot laat vir ons kom oopmaak. Ons het vreeslik lekke...
Sien meer
Jun 2025
Sarita D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige verblyf, mens hoor die see. Presies wat ons nodig gehad het. Kon die see sien van die stoep af. Ons is baie vriendelik ontvang en die...
Sien meer
Mrt 2025
Gerrit N
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi. Ons het baie lekker gebly. Jy word wakker en die see lê voor jou voordeur.
Aug 2024
Jackie D
Saam met lewensmaat
5.0
A relaxing getaway. Our stay was peaceful and relaxing, well situated and comfortable. The nearby restaurants offered tasty food and go...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Zimasa S
4.8
Highly recommended. Had an amazing and quiet few days. Clean and beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 84 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pebbles Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1168f375249d84b249ec4d888479931a30e05a2597668bb5cf37ac5e2eb56ded775204efc2a6d1f268a879178196320e2104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 84 Marine Drive Schoenmakerskop 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04092 25.54574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang