Successfully reported

Pecan Grove

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Suerika D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastiese verblyf en uitsig. Warm mense. As jy 'n wegbreek wil vat waar jou siel kan rus en die stilte raas, moet jy nie verby Frankfort, Peacan Grove ry nie! Het ons warm en hartlik ontvang en ons baie tuis laat voel. Ons het VKB skole rugby bygewoon in Frankfort en sy het ons die hele tyd op hoogte gehou van alle programme, eetplekke asook watter winkels in Frankfort is. Uiterste puik diens. Julle plekkie is so mooi, ons was in die Cabin by die rivier. Absoluut pragtig, sal graag in die somer 'n draai wil maak as die Wilgers groen is, behoort 'n fees vir die oog te wees. Baie, baie dankie vir julle gasvryheid, ek sal julle aanbeveel so ver ek gaan. Vriendelike Noord-Kaap groete!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanti S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Wonderful stay with very friendly staff. Karien - the best host any traveller can ask for. She went the extra mile for me and my Miniature Schnauzers. Always friendly and ready to help with whatever was needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Pecan Grove
Thank you so much Hanti! It was a great pleasure and blessing having you all here! I enjoyed your four leg kids a lot! Hope to see you again soon!

Alma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie vriendelike mense, goeie diens en heerlike ontbyt Ons het heerlik gekuier en geslaap, skoon en netjies, Vvriendelike mense wat vreeslik gasvry was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Pecan Grove
Baie dankie Alma! Waardeer jou boodskap! Was heerlik om julle hier by ons te hê! Kom kuier gou weer! Liefde en blessings! Karien

Shelly R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Absolutely lovely. Wonderful stay with Karien. Awesome host. Great breakfast every morning. Equipped for load shedding. Warm beds and a happy place to be. We'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Pecan Grove
Thanks Shelly! Was wonderful to meet you guys and to have you there with us! Good to hear you enjoyed your stay! Hope to see you in the future again! Love and blessings!

Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Snoesig en gasvry. Karien en Dawie het ons gou laat welkom voel. Nie net is hul geselskap aangenaam nie maar dit is ook sinvol. Die kamer, sorgvuldig toegerus met die nodige, ewe snoesig met genoeg warm beddegoed vir die koue winternag was perfek. Karien het ons verras met 'n heerlike ontbyt voor ons vertrek. 'n Moet om na terug te kom. Dankie Karien en Dawie. Dit was voorwaar 'n voorreg gewees om by julle te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Pecan Grove
Baie dankie vir jou boodskap Hein Ek waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en julle daar by ons te kon huisves. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms. Baie liefde en seenwense.

Lia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Voel soos jou eie huis as jy daar ingaan! Tannie Karien dra jou op haar hande! Wat 'n wonderlike voorreg en ervaring! Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Pecan Grove
Lia, baie dankie vir jou boodskap. Dit was net 'n plesier en heerlik om julle hier by ons te hê. Julle is baie spesiaal. Liefde en seenwense.

Div D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie lekker, skoon, netjies met vriendelike ontvangs. Hierdie vir die Ark spesifiek en kan aanbeveel, was ons tweede besoek en sal weer besoek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi B
1 nag
5.0
Mrt 2022

Hidden gem. We will definitely visit Pecan Grove again and book a stay in Die Ark. Situated on the riverbank you wake up in the morning and birdsong awaits you. Fish can be heard jumping in the river! Wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Diens en gasvryheid is van hooste gehalte, sal definitief weer daar oorbly en dit sterk aanbeveel. Ek was dadelik begroet met vriendelike glimlag en als is vir my uit een gesit. Ek gee vir Karien 'n 10/10 as gasvrou. Haar kommunikasie met gaste is uitstekend. Aller beste vir hulle in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Pecan Grove
Baie dankie Henk. Dit maak my nederig skaam, maar baie opgewonde om te weet dat julle lekker gebly het by Pecan Grove. Dit was 'n voorreg en heerlik om julle daar te kon hê. Mis julle en hoop om jul weer te sien. Liefde en seenwense.

Bertus K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Wonderlik. Heerlike, warm, huislike atmosfeer met gasvryheid en ontbyt uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Pecan Grove
Baie dankie Bertus. Dit was so lekker om julle daar by ons te hê. Mis julle! Hoop om julle gou weer te sien. Baie liefde en blessings.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Frankfort Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA356c1f3b60a5334900613172aee904c8c77a176601a9c0839ee12b0f1039a58a55718fcd382fe66b409ce5fa48267d9e2b41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off Frankfort Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.271599066894 28.483799685937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang