Successfully reported

Pecan Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andrew John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Best guest house we have stayed in in Christiana, will definitely be back. Excellent place to stay, from the warm welcome we received by the owner personally, the room was far more than we expected. More than enough hot water in the shower, just the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androeette
Pecan Guest House
Baie baie dankie vir die mooi terugvoering! Niks lekkerder om te weet gaste is gelukkig nie!

Bianca M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Puik verblyf. Alles netjies, rustig en skoon. Die kinders het dit geniet. Baie vriendelike mense, mense mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androeette
Pecan Guest House
Vreeslik baie dankie. Altyd lekker as mens se gaste tevrede was.

Michelle E
1 nag
5.0
Feb 2025

Sal weer terugkom. Baie lekker gebly met pragtige uitsig op die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We had, however, missed the part stating the rates are room only. As we were on the road. The stay was lovely and the room very comfortable. Our hosts were lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie lekker oornag. Baie lekker ruim verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker gebly. Skoon, gerieflike kamer en die ligging reg langs die rivier is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie vriendelike diens. Kamer is skoon en netjies. Baie lekker gebly, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel N N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great stay. Enjoyed the stay, everything on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklik, akkommoderend, hulpvaardig, fabulous. Die verblyf was uitstekend en die bestuurderes (eienaar) was meer as hulpvaardig en akkommoderend. 'n Fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Vriendelike ontvangs. Pragtige uitsig. Goeie ligging en baie netjies. Besonderse meubels. Pragtige linne. Kan die gastehuis aanbeveel vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Androeette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 River Street, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08aadcb9233e6a6076426a3e9c45bb875b091b18aeb5c77903910d31ba20ce3546943cd27d7b0f340f4ad940c71e43ce69df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 47 River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.923671981828 25.160984409836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang