Successfully reported

Pecanberry Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marita V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Veilige gerieflike huise met plaasgevoel. Dit was veilig, skoon en alles wat ons nodig het! 4 huisies, privaat en omhein. Ons en ons getroude kinders het in al 4 huisies gebly. Daar is ook in elke huisie 'n basiese kombuisie en 1 huisie het 'n groter kombuis. Lieflike braai voor die huise en ook pragtige boma langsaan. Ideaal vir 4 paartjies wat wil saamkuier, braai of Harties se plekke wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

100% would recommend this stay to absolutely everyone! 10/10. Hands down the best experience I have ever had going away for a weekend. Tumi, her family, and her staff are all incredible. They were all very professional, friendly, and accommodating. The level of effort and attention to detail that's gone into this unit does not go unnoticed. The unit was immaculate upon arrival - what you see in the photos is what you get. There really wasn't anything missing; it was well equipped. If you're looking for a peaceful stay with beautiful views, I would highly recommend Pecanberry Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aaliya R
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

5 stars! My stay at Pecanberry Farm was absolutely incredible. The view was stunning — truly a place to relax and unwind. Tumi, the host, was so helpful and welcoming, making the whole experience even better. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Die skoon en baie goeie matras was 'n wenner. Om soggens op die gras koffie te drink en oor die Magaliesberge uit te kyk, is 'n bonus. Dankie vir 'n goed toegeruste kombuis en heerlike warm stort. Alles wat mens nodig het. Ons kon lekker gaan draf en stap en het gou tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Pecanberry het voldoen aan ons verwagting. Ons het lekker gebly en alles ontvang wat belowe is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Eileen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gemaklik. Kamers was skoon, netjies en mooi. Diens was baie vriendelik. Lekker plek as jy 'n troue in die area bywoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie mooi en skoon met 'n pragtige uitkyk oor Harties. Ons het lekker gebly, dis baie mooi, skoon en netjies. Die uitkyk oor Hartebeespoort is ook baie mooi as die son sak. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Amazing view. Rustig. Modern. Dit was baie lekker ja. Ek dink dit was bietjie duur vir wat jy kry. Ons het al in dieselfde area vir goedkoper gebly en baie meer gekry. Maar as jy rustigheid soek, is dit die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

George W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Nice & pleasant stay. Very nice & clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tumi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D22 De Rust, Pecanberry Farm, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4a5b61868563aa4764bac8f4cc48b802cb6a3c2dd513cc1933ab88ffa6e411f4c082af9e8060a0b5e8fea94a53b4c05dc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 D22 De Rust, Pecanberry Farm Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.793308833796 27.812825356856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang