Pedroskloof Farm Accommodation
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n ruim slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapkamer het sy eie ingang en maak oop op 'n ruim stoep en pragtige tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar word gratis geakkommodeer. Kinders tussen 6 en 10 jaar word teen 'n verlaagde tarief geakkommodeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vinkel is 'n nie-selfsorg-eenheid wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kwaliteit wit linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n mikrogolfoond en koffiestasie met 'n yskas. Die eenheid het 'n patio wat oor die berge uitkyk. Dit is stapafstand vanaf die Taaibos Plaasrestaurant waar ontbyt of aandete geniet kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar word gratis geakkommodeer. Kinders tussen 6 en 10 jaar word teen 'n verlaagde tarief geakkommodeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vonkel is 'n nie-selfsorg-eenheid wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kwaliteit wit linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolf. Die eenheid het 'n privaat patio wat oor die berge uitkyk. Dit is stapafstand vanaf die Taaibos Plaasrestaurant waar ontbyt of aandete geniet kan word. 'n Koopbewys vir Wi-Fi kan gekoop word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar word gratis geakkommodeer. Kinders tussen 6 en 10 jaar word teen 'n verlaagde tarief geakkommodeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die kamer is toegerus met 'n koffiestasie, mikrogolfoond en yskassie en het die nodige eetgerei. Die kamer het 'n patio wat oor die berge uitkyk. Dit is stapafstand vanaf die Taaibos Plaasrestaurant waar ontbyt of aandete geniet kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar word gratis geakkommodeer. Kinders tussen 6 en 10 jaar word teen 'n verlaagde tarief geakkommodeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ou Werf is 'n volledige selfsorg-eenheid en bied slaapplek aan 2 gaste. Die leefarea het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien versoek. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n koffiestasie, yskas, mikrogolfoond en tweeplaatgasstoof. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het sy eie privaat stoep met 'n beskutte braai-area op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar word gratis geakkommodeer. Kinders tussen 6 en 10 jaar word teen 'n verlaagde tarief geakkommodeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bossiegeur is 'n volledige selfsorg-eenheid en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n ruim leefarea met 2 slaapkamers. Die hoofkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander kamer 2 enkelbeddens met sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Perkallinne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof en 'n binnebraai. Die eenheid kyk uit oor die tuin en is gerieflik vir gesinsbesoeke of groepe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar word gratis geakkommodeer. Kinders tussen 6 en 10 jaar word teen 'n verlaagde tarief geakkommodeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Môreson bestaan uit 2 slaapkamers, elk ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en wat 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak deel. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n ketel en 'n yskas. Die eenheid bied 'n eetkamertafel wat 4 gaste kan akkommodeer en 'n leefarea met gemaklike sitplek, 'n binne- en buitebraai. Die stoep bied buitemeubels en 'n pragtige uitsig oor die dam. Die eenheid se elektrisiteit is beperk, en daarom verkies ons dat gaste die hoofhuis gebruik as hulle 'n mikrogolfoond, of 'n haardroër, ens. benodig. Die eenheid bied veilige buiteparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar word gratis geakkommodeer. Kinders tussen 6 en 10 jaar word teen 'n verlaagde tarief geakkommodeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang