Successfully reported

Peerboom Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gavin R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderful. It was really awesome and we will be back in November. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Pragtige gastehuis en vriendelike ontvangs sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Aangename verblyf in 'n mooi gastehuis. Aangename, netjiese en skoon verblyf, warm kamers met elektriese komberse. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Het 'n welkom gevoel, mooi gastehuis en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie, Madeleine! Dis vir ons belangrik dat gaste hul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer, altyd welkom!

Jean B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfekte oornagpunt. Het gereis na Lesotho, Peerboom is perfek. Skoon, netjies, goeie ontvangs. Gasvrou was behulpsaam. Werklik ideaal vir oornagpunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Dankie vir jou terugvoer. Dis 'n bonus dat ons so naby aan die grenspos is, net 'n kwartier se ry! Kom kuier gerus weer, daar is nog veel meer in ons omgewing om te sien.

Matsimele Lucky L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Good, warm, peacefully. It was really good. I was welcomed with love and a smile, good attitude, hot shower, warm room plus electric blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Thank you so much for your nice review, Matsimele! So glad you enjoyed your stay. Always welcome to visit us again!

Carolien A
1 nag
5.0
Jun 2025

Aangename en skoon verblyf! Hulpvaardige gasvrou, lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Carolien! So dankbaar julle het lekker gebly. Ons deur is altyd oop vir julle!

Zack V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik, opwindend. Die Kleintediens was werklik piek, die eienaar is ongelooflik vriendelik en maak seker dat jy as 'n gas gemaklik is. Die area van Fouriesburg is pragtig, met lekker staproetes oral waar jy gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie, Zack! Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer in ons mooie Fouriesburg!

Elandré S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilig, gemaklik, maklik toeganklik, en baie aangenaam. Dit was 'n wonderlike slaapplek in Fouriesburg. Ons beveel dit vir enigiemand aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie vir jou resensie Elandré. Bly julle het jul verblyf by ons geniet. Kom kuier gerus weer!

Jané S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Uit die boeke, well done. Baie mooi plek, eienaars baie behulpsaam. Liging baie mooi, gaan beslis weer van Peerboom gebruik maak, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie. Was 'n voorreg om julle by ons te hê; kom kuier gerus weer!

Morgan N
1 nag
5.0
Jun 2025

Warm en huislik. Dit was 'n lekker oorbly. Vriendelike diens en 'n lekker warm stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi resensie. Altyd welkom om weer te kom kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Reitz Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ea3c7b59602f2323a1c1b092ac6045daa23fde1b95757fc719924adfad5c6d31df7a661e0d5b27a42bf10f0e15b423a7cfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 6 Reitz Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.623653247432 28.206170499336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang