Successfully reported
+46

Pelican Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bedford Way, Ottery, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pelican Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis wat selfsorgverblyf bied in Ottery, Kaapstad. Die gastehuis is ideaal vir enkelreisigers, groepe vriende en gesinne.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid selfsorgeenhede. Die eenhede het gemaklike beddens en die badkamers het bad- of stortgeriewe. Elke eenheid se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n tuin waar gaste al fresco-etes kan geniet. Addisionele geriewe sluit gratis WiFi, DStv-kanale en veilige parkeerplek op die perseel in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shireen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Bedford Way, Ottery, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pelican Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bedford Way, Ottery, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed709103cd6b423020446fae593b70e494c48078d4a45d06e4e735549a5b96830b14d7be0532740570c925eaa3ba6747ff1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 3 Bedford Way Ottery 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.015702701497 18.51422479577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang