Successfully reported
+55

Pelican Lodge

Gastehuis
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jan 2025 tot 8 Des 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Pelican Lane, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 580 R1 054 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pelican Lodge is 'n lieflike 4-ster-gastehuis wat ruim en gerieflike oornagverblyf in die buitewyke van Sedgefield op die Tuinroete bied. Dit is die perfekte plek vanwaar gaste die area kan verken en bied maklike toegang tot strande, die Groenvleimeer, die berge en die sakekern.

Verblyf word in verskeie kamers gebied wat slaapplek aan óf 2 óf 4 gaste elk bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort.

Elke kamer het 'n TV, lugversorging, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die kamers het kombuise wat vir selfsorg toegerus is. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, tuin, braai-area en eetarea, en daar is konferensiegeriewe wat tot 20 mense kan akkommodeer.

Gast het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Pelican Lane, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pelican Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 580
R 1 580 R 1 054
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 580
R 1 580 R 1 054
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 580
R 1 580 R 1 054
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Pelican Lane, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa204e862e8bbbe15a41b5a533465dce897529564277bfe23d15c799faad3f4c1860af9b04a3bd6f8a131d410353533945a33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 580 nouVanaf R1 053 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 43 Pelican Lane Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.019272185722 22.814356495701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang