Successfully reported
+29

The Grace @ Pelican Bay

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Drive, 10 Pelican Bay, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 490 R2 117 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

The Grace @ Pelican Bay is 'n lieflike toevlugsoord wat op die kanaal in Port Owen geleë is. Dit is ideaal vir gesinne, vriende of paartjies wat op soek is na 'n rustige ontsnapping. Hierdie rustige omgewing is naby restaurante en aktiwiteite by die marina. Hierdie huis bied ook die perfekte kombinasie van ontspanning en avontuur.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bababed is ook beskikbaar. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het knus sitplek, 'n TV, kaggel en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien in die dubbelmotorhuis. Daar is braaigeriewe en gaste kan die pragtige uitsig oor die kanaal bewonder.

Hierdie verblyf is oorkant 'n kinderspeelpark en ook naby winkels en restaurante. Pelican Paradise bied maklike toegang tot besienswaardighede en strande. Gaste kan 'n verskeidenheid wateraktiwiteite, soos kajakvaart, staanroei en trapbootvaart geniet. Hierdie huis bied die ideale gesinsvriendelike wegbreek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kylie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Port Owen Drive, 10 Pelican Bay, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Grace @ Pelican Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 490
R 2 490 R 2 117
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 490
R 2 490 R 2 117
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 490
R 2 490 R 2 117
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Drive, 10 Pelican Bay, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2adb1890b9dae3a976c6cd546d5f1df5bae2c1d47de697b0b49542fc4cd117a4e1670eaedef1ce6e6e81f4493f4473828460?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 490 nouVanaf R2 117 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Port Owen Drive 10 Pelican Bay 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.787915346258 18.150038033931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang