Pelican's Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 2nd Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pelican's Rest is 'n lieflike, knus selfsorgvakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Walvisbaai, Namibië, en dit bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na rustige verblyf.
Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea beskikbaar.
Die kombuis is met 'n enkelplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit voëlkyk, die wêreldbekende strandmeer met sy flaminke en die asemrowende Namibiese woestyn met sy duine in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eliza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 2nd Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
- Gaste dink Pelican's Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 2nd Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang