Pelican's Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 2nd Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pelican's Rest is 'n lieflike, knus selfsorg-vakansiewoonstel wat op die gasheer se perseel in Walvisbaai, Namibië geleë is, en akkommodeer tot 4 gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf.
Die woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea beskikbaar.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel vir 4 gaste om maaltye saam te geniet.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit voëlkyk, die wêreldbekende strandmeer met sy flaminke en die asemrowende Namibiese woestyn met sy duine in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eliza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 2nd Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
- Gaste dink Pelican's Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 2nd Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang