Successfully reported

Pelmiet Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bobby W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasmagories. Fantastiese blyplek en wow uitsig! is super vriendelik en spontaan. Baie nice mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Bobby, baie dankie vir die resensie, ons waardeer opreg. Ons kan dieselfde van julle sê; “baie nice en vriendelike” gaste. Hoop julle kom weer vir ons kuier. Wil ook dankie sê vir hoe netjies en skoon julle die plek gelaat het, ons werk soveel ligter gemaak.

Christo S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste blaaskans in jare. Wanneer jy wens jy het langer bespreek, dan weet jy jy het lekker gebly. Piet en Elmie laat mens regtig tuis voel en die plekkie het alles wat jy nodig het en meer - genoeg privaatheid, alle kombuis- en braaigeriewe, ruim vertrekke, rustige atmosfeer, stil strand (nie vir swem nie) loopafstand. Alles. Selfs ons viervoetige kinders het dit baie geniet en lekker gekuier. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Christo, duisende dankies vir jou vleiende resensie; dit word ontsettend baie waardeer. Dit is vir ons lekker as gaste die kuier geniet het. Van ons kant was dit ‘n voorreg om julle te kon ontmoet en verwelkom. Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het.

Salomie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

This place is very neat and has everything you need and extra. I will always stay. This was absolutely stunning. Very friendly landlords and so helpful. Place is very neat and is equipped with everything you need. I will always book here when going on holiday. I highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Salomie, thank you very much; your feedback is highly appreciated. It is great to hear that you plan to come back; we are waiting for your next visit!

Otto N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Voel asof ons by familie gaan bly het! Baie lekker gebly en naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Baie dankie, bly as julle die kuier geniet het. Hoop Charmaine het 'n wonderlike verjaarsdag gehad. Julle moet weer vir ons kom kuier.

Katherine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderful. I was sceptical because the price was so good; however, I was pleasantly surprised. It is in an awesome location, wonderfully clean and very comfortable. I would definitely go there again. Thank you so much for the wonderful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Many thanks, Katherine, for your very positive review; we are happy when our guests express their satisfaction and happiness! We appreciate your observation that Pelmiet Cottage rates are in line or better in regard to what we offer our guests. Thank you very much, and please come and visit us again in the near future!

Carien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, bekostigbare verblyf met die mooiste uitsig. Pelmiet Kothuis het al ons verwagtinge oortref. Pragtige, skoon verblyf, met alles wat jy nodig het vir 'n fantastiese vakansie en beslis nog meer. Piet het seker gemaak dat ons voortdurend gemaklik is. Die padaanwysings en gegewens rondom die verblyf, die weer en benodigdhede vooraf, het al ons reëlings soveel makliker gemaak. Dankie Piet vir 'n wonderlike week van rus, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Carien, duisende dankies vir jou resensie; ons waardeer opreg! Ons is baie bly as julle die verblyf op standaard gevind het en julle kuier geniet het. Baie dankie vir die bederf met “eet goedjies” en dan wil ons baie dankie aan julle sê vir die toestand wat julle die Cottage gelos het; met julle vertrek het ons die volgende dag ‘n bespreking bevestiging ontvang; hoe julle die plek agtergelaat het, het ons skoonmaak soveel ligter gemaak. Groete aan manlief en “ou vrou”. Kom kuier weer!

Rudi V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lieflike plekkie met als wat jy nodig het met 'n pragtige see uitsig. Lieflike plekkie met alles wat jy nodig het met 'n baie mooi uitsig, met die vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Baie dankie, Rudi. Jy het ongelukkig veels te kort kom kuier; ons hoop regtig jy kom sommer gou weer by ons besoek aflaai.

Marthie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker gebly en tuis gevoel. Die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Kan regtig die plekkie aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Baie dankie, word waardeer.

Maggi S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles was 10/10 fantasties! Ons het heerlik gebly. Oom Piet en Tannie Elmie was uiters gasvry en hulpvaardig. Die plekkie is superskoon en die see uitsig is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Maggi, baie dankie! Ons waardeer dit opreg. Julle het regtig 'n nagmerrie van reis gehad. Kan my indink hoe moeg julle moes gewees het om basies twee dae later by julle bestemming aan te kom; in die voertuig oornag tydens die frats weer en paie wat gesluit was weens die sneeu. Haal ons hoed af vir julle en glo die ondervinding sal seker altyd in julle gedagtes wees. Bly die reis terug was darem sonder probleme. Hoop julle kom weer vir ons kuier!

Fia V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Elmie en Piet is ongelooflik gasvry. Hulle het ons soos familie behandel. Dis soos 'n huis van jou huis af. Ons was soos familie behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Baie dankie, Fia. Was baie “lekker” om julle hier te gehad het. Julle het heeltemal te kort by ons gekuier, maar hoop julle hou ons in gedagte met julle volgende see kuier. Julle lyk werklik of julle ‘n tweeling is, en jy is reg; vir jou skraal lyfie is daar “dynamite” in daardie klein “pakkie”!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Downing Street, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiDw5efRH2YAgNF2waQFZQ1URre7xEdCUuYjQi9hcOTb4xGeUyV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 93 5 1 5 2 Downing Street Southport 4231 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.689215371198 30.495754413504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang