Successfully reported
+80

Pelmiet Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Downing Street, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hierdie knus kothuis bied selfsorgverblyf in Southport, 'n kusdorpie aan die Suidkus. Daar is ongerepte strande en winkelsentrums naby.

Pelmiet Kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Daar is 2 badkamers - 1 met 'n stort en 1 met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser en kookgerei. Die sitkamer het 'n muurgemonteerde TV met DStv Premium, 'n tuisteaterstelsel vir DVD's en musiek, 'n versameling Wilbur Smith-romans en speletjies soos speelkaarte, Monopoly, skaak, Uno en legkaarte. Die sitkamer het direkte toegang tot 'n oordekte stoep en onderdakbraaigeriewe. Parkering is op die perseel beskikbaar. Die eiendom het ook gratis WiFi. Die eiendom is volledig omhein met elektrisiteit bo-op die heining. Die eiendom het sekuriteitsbeligting en onderdakparkering vir 2 voertuie.

Pelmiet Cottage is 190 m van die strand af en binne loopafstand van Southport Blouvlagstrand. Parkering is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan swem, visvang, fietsry, stap, gholf, voëlkyk en wyn en eet in die omgewing geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lynn W
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, great location would recommend it to anyone! Our stay was amazing, I have never stayed in such a clean place before. Everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Bobby W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Fantastiese blyplek en wow uitsig! is super vriendelik en spontaan. Baie nice mense!
Sep 2025
Christo S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste blaaskans in jare. Wanneer jy wens jy het langer bespreek, dan weet jy jy het lekker gebly. Piet en Elmie laat mens regtig tuis voel en die plek...
Sien meer
Aug 2025
Salomie B
Gesin met klein kinders
5.0
This place is very neat and has everything you need and extra. I will always stay. This was absolutely stunning. Very friendly landlord...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Otto N
Saam met lewensmaat
5.0
Voel asof ons by familie gaan bly het! Baie lekker gebly en naby aan die strand.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Downing Street, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pelmiet Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Downing Street, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiDw5efRH2YAgNF2waQFZQ1URre7xEdCUuYjQi9hcOTb4xGeUyV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 94 5 1 5 2 Downing Street Southport 4231 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.689215371198 30.495754413504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang