Pendennis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Nqutu Road, Hilldene, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pendennis bied selfsorgverblyf in Hillcrest, KwaZulu Natal. Hierdie eenhede is ideaal vir vriende of gesinne wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek.
Verblyf word in 2 eenhede gebied wat elk 'n privaat ingang het. Eenheid 1 bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Suite 3 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en handdoeke. Die losstaande woonstelle beskik oor kombuise, leefareas, eetareas, stoepe met braaigeriewe en tuine.
Elke eenheid het gratis WiFi en omsetters wat die ligte, internet en 'n induksiestoof ondersteun. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante en is ongeveer 31 km vanaf Durban, 57 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 50 km vanaf Pietermaritzburg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Nqutu Road, Hilldene, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pendennis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Nqutu Road, Hilldene, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang