Pendennis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Nqutu Road, Hilldene, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Penndennis bied selfsorgverblyf in Hillcrest, KwaZulu Natal. Hierdie eiendom is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede, albei met privaat ingange. Eenheid 1 kan tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers akkommodeer, terwyl Suite 3 tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers kan akkommodeer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kraakvars linne en handdoeke. Die losstaande woonstelle het volledig toegeruste kombuise, leefareas, eetareas, patio's met braaigeriewe en tuine.
Elke eenheid het toegang tot gratis WiFi, omskakelaars vir kragonderbrekings wat die ligte aandryf, internet en 'n induksiestoof vir die gaste se gerief, asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante en is ongeveer 31 km vanaf Durban, 57 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 50 km vanaf Pietermaritzburg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Nqutu Road, Hilldene, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pendennis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Nqutu Road, Hilldene, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang