Successfully reported

Pendula Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heinrich S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Rustig, gemaklik, veilig en gerieflik. Gerieflik en dis ons 2de keer by Pendula.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Voorwaar 'n wen bestemming vir die beste vakansie. Baie lekker gebly. Voorwaar 'n voorkeur bestemming op ons lys. Netjies, skoon en goed onderhou. Aangename ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie gerieflik, pragtige uitsig oor die see. Beveel dit beslis aan. Baie gerieflike plek met pragtige uitsig oor die see. Die wooneenheid is goed toegerus en alles (insluitend die beddens) is in 'n uitstekende toestand. Gasheer het ons vriendelik ontvang en alles baie mooi verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ek sal verseker weer daar bly. Baie vriendelike ontvangs gehad en hulpvaardige gasheer. Pragtige uitsig en goed ingerig. Als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie rustige en kalm atmosfeer. Woonstel was baie netjies. Was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing. Really friendly host, nice, clean and tidy, and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was soos in paradys. Baie skoon, netjies en eienaars baie gasvry. Kan met vrede daar kuier. Bokke besonders om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Neat place with a lovely view. Very lovely stay. Beautiful views. The apartment was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pendula Place, dankie, ons het ons 15 nagte geniet. Skoon en netjies. Geen waaiers vat maar saam. Baie rustig. Mooi see-uitsig en natuur. Ongelukkig geen swemstrand in Danabaai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Pendula Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4a99f79ba8945595544195a54ba1d6adfb528efef3b45c31fd36bb41e8e2bc2af64bbee320577854481d582316335f62550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 4 Pendula Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.202096 22.051023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang