Penguin @ Surf And Sand
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 199 Marine Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Penguin bied gerieflike verblyf in 'n knus woonstel met 'n privaat ingang, geleë in Ramsgate, 'n bekoorlike kusdorpie langs Margate, omring deur welige inheemse kusbos wat die tuiste van 'n oorvloed voëls en wild is.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die leefarea langs die slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas/vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel met banke en 'n TV.
Buite bied die patio 'n tafel en stoele, asook braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die eenheid is stapafstand vanaf Lawrence Rocks Beach, bekend vir sy goue sand. 'n Verskeidenheid nabygeleë restaurante bied 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale kookkuns, wat verseker dat gaste nie ver hoef te reis om hul aptyt te bevredig nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 199 Marine Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Penguin @ Surf And Sand het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 199 Marine Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang